Home | Courses | About ALISON | Contact Us | Jobs | Store | more... | You are not logged in.    Log In
ALISON, The Global Learning Experience.
  The Global Learning Experience

Alison se Missie is om enigeen, enige plek in staat te stel om hul kennis GRATIS, deur middel van interaktiewe multimedia, uit te brei.

Ons huidige aanbiedinge sluit in sertifisering / standaardgebaseerde kursusse oor IT Geletterdheid, Gebruik van die Internet, Blindtik, Psigometriese Toetsing en Finansiële Geletterdheid, maar nog veel meer interessante gekoppelde kursusse word beoog en sal ook Gratis vir die Individuele Leerder beskikbaar wees.

Deur op ALISON in te teken, vra ons jou om ons te help deur ons webblad by vriende aan te beveel, om organisasies aan te moedig om van ons premium dienste gebruik te maak en om ook na Advertensiemoontlikhede op ALISON te kyk aangesien ons diens deur advertensies ondersteun word.

ALISON Screens
ALISON Around the World Promosiemateriaal is in jou taal by ons Bemarkingsentrum beskikbaar. Ons kursusse is tans almal in Engels, maar selfs al het jy ’n mate van begrip van die taal, kan jy ons kursusse gebruik om jou begripsvaardighede te verbeter aangesien ons interaktiewe kursusse jou in staat stel om te SIEN, HOOR en DOEN terwyl jy leer.

Weer eens, welkom by ALISON.

Vertel asseblief vir jou Wêreld van ons! Lekker Leer!


Advertising Policy
Donate
Search with Google
Search Jobs
Provide Feedback on this Page
Provide General Feedback
Feedback on Advertising
HelpSearchCoursesRegister a GroupReferral Partner Programme
TestimonialsCertificationContact ALISONLog InTell your Friends about ALISON
You are not logged in.    Log In 
© 2008-2009 Advance Learning. Education as a Service (EaaS)™. All rights reserved.<